Blog
News & Updates
Liewe Gr 1 Ma – Dis wat jy moet weet.
Gaan jou kind vanjaar Graad 1 toe? Dis wat 'n juffrou wil hê jy moet weet. Gaan lees hierdie artikel deur Sarie, sodat jy voorbereid kan wees vir hierdie groot stap in jou en jou kind se lewe, gaan na:...

Happy Holidays
Happy Holidays to all and a special thank you to our parents and learners for their part in making this year great. We love you all. -Delicuim Academic Centre

InteliGro Cares program reik uit na Delicium Akademiese Sentrum
In Julie het ‘n brand in die plafon van die Van der Stel Sportsentrum uitgebreek waarin die Delicium Akademiese Sentrum, ‘n geregistreerde opleidingsentrum vir kinders met leerprobleme soos o.a. outisme, ADHD, ADD, PDA, ‘n gedeelte van die perseel huur. Delicium het...

Perdedans – Fondsinsameling
Op Saterdag, 2 November 2019 om 19:00 hou Delicuim Akademiese Sentrum 'n fondsinsameling vir 'n rekenaarkamer. Dit sal in die vorm van 'n Perdedans plaasvind by die Van der Stel Sportsklub in Stellenbosch. Die tema van die aand is 'Cowboys & Crooks' en dit beloof...
Students
After School programs
Faculty
Years Experience
Get In Touch
Location: Stellenbosch / Bellville
Telephone:
061 585 8054 | Anna-Marie
072 813 6877 | Johan
Email: info@delicuim.co.za
School Hours: M-F: 08:00 – 13:00/ 18:00